Month: October 2020

Wat kan ek met my N6 Educare sertifikaat maak?

Datum Gepubliseer: 28 Oktober 2020 Met jou Nasionale Educare sertifikaat, kan jy ‘n SACE registrasie kry om graad R te onderrig.  SACE staan vir “South African council for Educators”. Die SACE is ‘n organisasie wat mik om die kwaliteit van onderrig te verbeter deur toepaslike registrasie, bestuur van professionele ontwikkeling en die gebruik van ‘n …

Wat kan ek met my N6 Educare sertifikaat maak? Read More »

HG/SG betekenis

Datum Gepubliseer: 22 Oktober 2020 HG/SG staan vir Hoër graad (HG) of Standaardgraad (SG).  Die terme word oor die algemeen gebruik in verwantskap met hoërskool vakke.  Wanneer jy jou vakkeuses maak in die hoërskool, is daar hoër graad en standaard graad vakke.  Dit is baie voordelig om hoër graad vakke te neem, indien jy wil …

HG/SG betekenis Read More »

Advies vir matrikulante wat bekommerd is oor hul uitslae

Datum Gepubliseer: 19 Oktober 2020 Die lang wag vir die matriek uitslae kan baie kommer en vrees skep. In hierdie oomblikke van kommer, is dit belangrik om te onthou dat ongeag die uitslag van jou resultate, daar altyd ‘n verskeidenheid van loopbaan opsies sal wees. Oorweeg al jou opsies Matriek is belangrik, maar dit is …

Advies vir matrikulante wat bekommerd is oor hul uitslae Read More »

Matriek simbole en vlakke

Datum Gepubliseer: 17 Oktober 2020 Dit is baie belangrik om jou matriek simbole en die verskillende vlakke te weet.  As jy die simbole en vlakke verstaan sal dit jou ‘n idee gee vir watter kursusse jy kan kwalifiseer.   Wat beteken matriek simbole? Hoër Sertifikaat Slaag Leerders met ‘n hoër sertifikaat slaag mag net aansoek doen …

Matriek simbole en vlakke Read More »