Ons Kantore

Kaapstad: Ondersteunings kantore

Ons tak in Kaapstad is ons telefoniese studentesteun. Bel ons kantoor in Pretoria vir registrasie vrae.

plek:

Unit 53B, Mega Park

C/o Peter Barlow Drive & Robert Sobukwe Road

Bellville South, 7530

Landlyn vir ondersteuning: 021 838 8250

Pretoria Kantore: Registrasie Kantoor

Ons kantoor in Pretoria is ons registrasiekantoor en hanteer alle versoeke deur besoekers wat by ons wil registreer.

plek:

440 Hilda Street Standard Plaza, 5th Floor
Hatfield, Pretoria

Landlyn Vir Verkope: 012 762 7100

Bel ons Vandag: 0127 62 71 00

Jy kan ons kontak om jou met enige iets te help, of dit nou vrae is oor jou studiemateriaal, koerier, eksamens, betaling, kursus of registrasie. Kontak ons gerus wanneer jy dit nodig het; ons sal graag van jou wil hoor.

Skakelure: Maandag: 07h00 – 17h00

Dinsdag – Donderdag: 07:00 – 18:00

Vrydag: 07:00 – 16:30

Saterdag: 08:00 – 12:00

Registreer Vir Jou Studies

Fill this in and we will call you back
  • Ons sal jou terugbel sodra daar 'n lyn beskikbaar is.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.