Studeer Sonder Matriek

Nie net bied Matriek Kollege jou ‘n geleentheid om jou Volwasse Matriek te voltooi nie, gelukkig vir almal, gee Matriek Kollege jou ook die opsie om te studeer sonder ‘n Matriek Sertifikaat.

Kursusse wat u kan studeer sonder matriek

Matriek kollege wil graag vir diegene wat nie hul matriek behaal het, dieselfde geleentheid gee as die wat wel matriek het. 

Nie almal behaal matriek nie, maar almal kan wel ‘n suksesvolle loopbaan hê met Matriek Kollege.

Die volgende kursusse word aangebied by Matriek Kollege

  • ICB Kursusse
  • NATED Kursusse
  • Skoonheid Kursusse
  • Educare en Kindersorg
  • Toerisme en Gastehuis Bestuur
  • Geleentheid- en Troue Beplanning

Ons Kursusse

Matriek Kollege in vennootskap met The Skills Academy en The Bellview Institute bied ‘n verskeidenheid van kursusse aan om van te kies en keur.

Of jy jou matriek behaal het of nie, Matriek Kollege is vasbeslote om jou te help om die loopbaan van jou drome te bereik.

Studeer sonder Matriek

Ja, ‘n matriek sertifikaat is baie belangrik, maar dit is nie die einde van die wêreld indien jy nie een het nie.  Jy kan steeds ‘n winsgewende en suksesvolle loopbaan hê.  Matriek Kollege bied verskeie kursusse aan wat jy kan studeer sonder ‘n matriek sertifikaat.  

Ons is geneig om altyd te dink dat mens net sukses kan behaal met ‘n matriek sertifikaat.  Dit is glad nie waar nie.  As jy ‘n gespesialiseerde kursus vind wat jou met die teoretiese en praktiese aspekte kan help, sal jy ook sukses vind.

ICB Kursusse

Mens wonder dikwels wat kan ek  studeer sonder matriek of selfs wat kan ek studeer met net ‘n graad 11 sertifikaat?  Hier is die antwoorde:

Die Instituut vir Geregistreerde Boekhouers (ICB) bied hoogs geakkrediteerde besigheid- en finansiële bestuur kursusse aan.  Hierdie kursusse word spesiaal aangepas om jou al die ondervinding te gee om die korporatiewe en professionele sake-wêreld aan te pak.

Hier is ICB kursusse wat jy kan studeer sonder matriek:

Matriek Kollege bied ook die volgende kursusse wat jy kan studeer sonder matriek:

Afhangende van die kursus wat jy kies om te studeer, sal jy met die ontvangs van jou eerste sertifikaat ‘n loopbaan kan begin.  Dit beteken dat jy vinniger met jou loopbaan kan begin en aanhou studeer terwyl jy dit doen.

Voordele om by Matriek Kollege te registreer

  • Jy kan studeer sonder matriek:  Matriek Kollege bied jou ‘n geleentheid om sonder matriek te studeer
  • Jy sal geld spaar:  Jy sal geld spaar om onderrig en vervoer.  Aangesig-tot-aangesig is baie duurder, en jy hoef nie daar te wees nie.
  • Uitstekende studente ondersteuning:  As ‘n Matriek Kollege student, kry jy aanlyn tutor ondersteuning wat jy enige tyd kan kontak.
  • Afstandsonderrig:  Afstandsonderrig is ‘n fantastiese manier om teen jou eie spoed te werk.  Dit beteken ook dat jy selfs kan werk, terwyl jy studeer, en sodoende steeds ‘n salaris verdien.

Kry jou matriek

Daar is natuurlik die opsie om net jou matriek te kry.  Matriek Kollege bied jou die geleentheid aan om jou matriek ook te doen of om jou matriek klaar te maak.

Jy sal dieselfde sertifikaat ontvang, as wat jy sou gekry het, sou jy deur Departement van Onderwys geskryf het.

Hier is ‘n paar dinge wat jy moet weet, sou jy jou matriek wil voltooi:

Vereistes:

Jy moet ouer as 21 wanneer jy die eksamen skryf:  Om die kwalifikasie te ontvang, moet jy 21 jaar oud wees, wanneer jy jou finale eksamen skryf.  Enige iemand jonger as 21, sal nie toegelaat word nie.

Lees en skryf in Engels:  Alle kursusse en leermateriaal word in Engels aangebied.  Studente moet dus in Engels kan lees en skryf.

Jy moet in die besit wees van ‘n graad 9 sertifikaat:  Indien jy gesukkel het om skool klaar te maak, moenie verder daaroor kwel nie.  Jy het slegs graad 9 nodig om te kwalifiseer om jou Volwasse Matriek te skryf.

Indien jy slegs net jou matriek wil oordoen, moet jy voldoen aan die volgende vereistes:

Matriek uitslae:  Om jou matriek oor te skryf, moet jy alreeds matriek geskryf het.  Matriek Kollege sal jou sertifikaat versoek om om in staat te wees om jou te help die vakke se punte te verbeter, waar jy hulp nodig het.. 

Lees en skryf in Engels:  Weereens, alle materiaal en kursusse word aangebied in Engels, so jy moet kan lees en skryf in Engels.  Indien jy nie kan nie, sal jy sukkel met die kursus.

Sukses sonder Matriek

Sonder ‘n matriek sertifikaat is jou kanse om werkloos te wees, baie groter as diegene met ‘n Matriek sertifikaat.  Deur slegs een jaar, na matriek, verder te studeer, kan jy jou inkomste verdubbel.

Met die huidige mark in Suid Afrika, is dit die beste om verder te studeer om te verseker dat jy ‘n werk sal kry en hou.

Skaars Vaardighede

Deur sonder matriek te studeer kan jou ‘n geleentheid gee om ‘n skaar vaardigheid aan te leer.  Skaars vaardighede is ‘n groot vraag in Suid Afrika, en so ‘n kwalifikasie kan jou ‘n werksgeleentheid verseker.

Skaars vaardighede sluit kursusse soos Rekeningkunde, Boekhou, Besigheid Bestuur, Bemarking Bestuur en vele meer in.  Alles wat jy sonder matriek kan studeer.

Kwalifiseer sonder matriek

‘n Kwalifikasie sonder matriek kan jou verdienste potensiaal beslis verbeter.  Jou ondervinding en praktiese vaardighede kan jou laat uitstaan by ‘n onderhoud.  Die fantastiese ding van ‘n praktiese of loopbaan gebaseerde kursusse, is dat dit jou ten volle voorberei vir die werkomgewing.

Werkgewers hou daarvan om mense aan te stel, wat praktiese ervaring het.  Hulle sal baie makliker ‘n persoon aanstel wat praktiese ervaring het.

Indien jy nie matriek het nie, moenie dat dit jou onder kry nie.  Jy kan steeds ‘n lang en winsgewende loopbaan, deur net verder te studeer.

Hoe Dit Werk

Voordele Van Registrasie By Ons

Word gekwalifiseer van die huis af

Ons lewer al jou studiemateriaal aan jou af. Jy kan dus gekwalifiseer word in jou eie huis.

Individuele Hulp

Jy wag nie om met jou tutor te gesels nie. Geen kompetisie met ander studente nie. Ons leer jou een-tot-een totdat jou tyd verby is.

Maklik Om Te Kontak

Jou tutors is beskikbaar op die telefoon, e-pos en WhatsApp. Jy is ook welkom om ons kantore te besoek!

Dringende Hulp

As iets verkeerd gaan, kan jy ons Rooi Alert-vorm gebruik, en ons gaan nie huis toe voordat ons jou gekontak het nie.

Registreer By Ons

Vul hierdie vorm in as jy by ons wil registreer. Ons sal jou so gou as moontlik kontak om die besonderhede van jou registrasie met ons te bespreek.

Fill this in and we will call you back
  • Ons sal jou terugbel sodra daar 'n lyn beskikbaar is.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.