Volwasse Matriek

Volwasse Matriek is ‘n manier vir mense ouer as 21 jaar om n matriek sertifikaat te verwerf. Dit word ook die Gewysigde Nasionale Senior Sertifikaat genoem.

Jy kan jou matriek kry – ongeag jou ouderdom. Omdat jy nie meer op skool is nie, kry jy nie ‘n “skool” punt as deel van jou finale punt nie. (Die “skool punt” wat jy nie nodig het nie, staan ook bekend as die Skool gebaseerde Assessering of SBA.)

Jou finale uitslae is slegs gebaseer op die eksamens wat jy gedurende die eksamen sessie van Mei / Junie gaan aflê.

 

Hoe Dit Werk

Voordele Van Registrasie By Ons

Gewaarborgde plek in die eksamen

Bekommerd oor die plek in ‘n eksamen sentrum? Ons waarborg dat ons vir jou n sitplek sal vind, of dat jy volle terug betaling sal kry.

Individuele hulp

As ‘n aanlynstudent vir afstandsonderrig is jy in ‘n klas van een. Jy kry al die hulp wat jy nodig het.

Diens waarborg

As jy nie tevrede is met ons diens nie, kan jy jou studies by ons stop – en op daardie stadium op hou betaal.

Maklik om te kontak

Jou onderwyser is per epos, telefoon en WhatsApp beskikbaar. Ons vind dat WhatsApp regtig goed werk vir ons studente.

Registreer By Ons

Vul hierdie vorm in as jy by ons wil registreer. Ons sal jou so gou as moontlik kontak om die besonderhede van jou registrasie met ons te bespreek.

Verken jou opsies