Matriek Opgradering

Indien jy nie gelukkig is met jou matriek uitslae nie, is dit nou die tyd om jouself ‘n tweede kans te met ‘n Matriek Opgradering.

Matriek Opgradering is ‘n perfekte geleentheid vir oud matrikulante wat nie tevrede was met hul uitslae nie en dit graag wil oordoen.  Teen hierdie tyd het jy ook meer duidelikheid oor die loopbaan pad wat jy wil volg.

Indien jy graag by ‘n universiteit wil studeer, maar nie aan die vereistes voldoen nie, is matriek opgradering ‘n baie goeie opsie.  Neem nou die eerste stap om jou loopbaan te bevorder en meer te leer oor matriek opgradering.

Matriek opgradering mag aanvanklik intimiderend klink, maar die goeie nuus is dat jy geen klasse hoef by te woon nie.  Jy kan selfs al jou matriek vakke oordoen. 

Jy kan registreer om die vakke oor te skryf wat jy nie geslaag het nie, of kies nuwe vakke wat jy jou dalk toegang tot ‘n universiteit kan gee.  Jy sal selfs krediete kry vir die vakke wat jy alreeds geslaag het.

Ons maak dit maklik om te studeer

Studeer by jou huis

Al jou studie materiaal word na gestuur via koerier.  Dit beteken jy kan in die gerief van jou eie huis studeer.

Individuele hulp

As ‘n afstandonderrig student, is dit net jy in die klas.  Jy sal al die aandag kry wat jy nodig het.

Personeel wat omgee

Ons werk graag met studente en sal ons bes doen om jou te help Matriek behaal.  Ons sal nie moed opgee met jou nie!

Maklik om te kontak

Ons bied verskillende maniere aan om jou tutor te kontak.  Dus het jy meer tyd om te fokus op jou studies.

Hoe Dit Werk

Voordele Van Registrasie By Ons

Gewaarborgde Plek In Die Eksamen

Bekommerd oor die plek in ‘n eksamen sentrum? Ons waarborg dat ons vir jou n sitplek sal vind, of dat jy volle terug betaling sal kry.

Individuele hulp

As ‘n aanlynstudent vir afstandsonderrig is jy in ‘n klas van een. Jy kry al die hulp wat jy nodig het.

Diens Waarborg

As jy nie tevrede is met ons diens nie, kan jy jou studies by ons stop – en op daardie stadium op hou betaal.

Maklik Om Te Kontak

Jou onderwyser is per epos, telefoon en WhatsApp beskikbaar. Ons vind dat WhatsApp regtig goed werk vir ons studente.

Registreer By Ons

Vul hierdie vorm in as jy by ons wil registreer. Ons sal jou so gou as moontlik kontak om die besonderhede van jou registrasie met ons te bespreek.

Fill this in and we will call you back
  • Ons sal jou terugbel sodra daar 'n lyn beskikbaar is.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.