Woza Matriek 2020

Datum Gepubliseer: 16 November 2020

Die Departement van Basiese Onderwys het ‘n program ontwikkel om studente te help om die tyd wat weens Covid-19 verlore gaan het, in te haal.

Verklaring bekend gemaak deur die Departement van Basiese Onderwys

In ‘n verklaring uitgereik deur die Departement van Basiese Onderwys, was melding gemaak dat matrikulante die ergste geraak was deur die COVID-19 pandemie, hoofsaaklik omdat  hul Graad 12 uitslae hul loopbaan in die toekoms kan beïnvloed.

 Lees die volle verklaring van die Departement van Basiese Onderwys hier.

WOZA Matrieks 2020 “Catch Up”

Woza matriek is ‘n 12 week veldtog wat op die 1ste September begin het.  Die program bied opvoedkundige ondersteuning in die volgende vakke:    

Woza Matriek beskikbaar op DSTV

Woza Matriek is gratis beskikbaar op DSTV Now Catch up app. Woza matriek word ook uitgesaai op SABC 3. Die programme word ook uitgesaai op alle DSTV pakkette asook “Oop-kyk-tyd”  kanaal 122 vanaf 8:00 tot 10:00 en 13:00 tot 15:00 elke dag, 7 dae ‘n week.

Kyk hier na die volledige Woza Matriek Skedule

Outeur: Omega Fumba 
Vertaler:  Michelle Faddel