10 Beste Presterende Staat Skole in Suid Afrika

Datum Gepubliseer: 3 Desember 2020

Wanneer dit kom by Matriek uitslae, sal sommige staat skole beter presteer as ander.  Dit is baie belangrik om te weet watter skole die beste algehele matriek uitslae het, om te besluit watter een die beste vir jou kind sal wees.

Skool Prestasie

Staatskole kan akademies slegter vaar as gevolg van die aantal leerders wat hulle jaarliks inneem.  Teenoor Privaat skole wat kleiner klasse het, oor die algemeen akademies beter vaar.

Dit beteken ook dat daar moontlik meer Baccalaureusgraad-slaagsyfers in staat skole sal wees as privaat skole, as gevolg van hul getalle.

10 Top-presterende Hoërskole in Suid Afrika is:

Fooie

Hier is ‘n fooie opgestel deur BusinessTech om die top-presterende staatskole van 2017 se jaarlikse fooie aan te dui. 

Gemiddelde Matriek Prestasie van Top Presterende Staat Skole

Die gemiddelde prestasie van matrieks in die top staat skole, soos bo genoem is hoog.  Met ‘n gemiddeld van 211 leerders per graad, het die top staat skole ‘n gemiddelde van 90% Baccalaureus slaagsyfer behaal.

Dit beteken dat ‘n gemiddeld van 190 leerders uit die 211, soos voorheen genoem, matriek behaal het met ‘n Baccalaureus Slaag.

Met ‘n gemiddelde jaarlikse fooi van R29 500, presteer hierdie top skole uitstekend teenoor ander skole en hou hul standaarde hoog, ongeag die koste.

Outeur: Andrea Frisby 
Vertaler: Michelle Faddel