Datum Gepubliseer: 4 Desember 2020
Matriek Uitslae is ‘n baie belangrike rede om ‘n hoërskool te oorweeg. Dit is belangrik om te weet watter privaat skool die beste presteer, voordat jy besluit om die hoë skool fooie te betaal.
Skool Prestasie
Privaat Skole kos oor die algemeen 3 keer meer as staatskole. Hul resultate spreek egter vanself..
Meeste privaat skole het baie hoe standaarde wat duidelik sigbaar is in hul hoë slaag syfer Baccalaureus Graad wys.
Hier die top 10 presterende Privaat Skole in Suid Afrika:
- St Mary’s DSG
- Roedean School for Girls
- Diocesan School for Girls
- St Cyprian’s
- St Mary’s Waverly
- Bishops
- Somerset College
- The Wykeham Collegiate
- St John’s College
- Michaelhouse
Fooie
Die volgende tabel is saamgestel deur BusinessTech nadat hulle ‘n opname oor privaat skole in 2017 gedoen het. Dit wys die top presterende skole asook hul fooie.
Gemiddelde Matriek Prestasie van Top Presterende Private Skole
Die gemiddelde prestasie van matrieks in die top privaat skole is baie hoër as die van staat skole.
Met ‘n gemiddeld van 97 studente per graad, het die beste privaatskole in Suid-Afrika ‘n 98% baccalaureusgraad behaal. Van die gemiddeld 97 studente het 95 BD-slaagsyfers ontvang.
Hierdie top privaat skole se gemiddelde fooie is R140 000 per jaar.
Met hierdie hoë koste kom topprestasies, goeie werksetiek en internasionale erkenning.
Outeur: Andrea Frisby
Vertaler: Michelle Faddel