Waar kan ek sonder matriek studeer?
Datum Gepubliseer: 12 Oktober 2020 Daar is ‘n paar kolleges waar jy kan studeer sonder matriek. Hier is ‘n paar opsies vir jou. Lys van kolleges waar jy kan studeer sonder matriek Het jy nooit matriek gekry nie? Om nie ‘n matriek sertifikaat te hê nie, is nie noodwendig ‘n verskriklike ding nie. Net die …