Datum Gepubliseer: 12 Oktober 2020
Daar is ‘n paar kolleges waar jy kan studeer sonder matriek. Hier is ‘n paar opsies vir jou.
Lys van kolleges waar jy kan studeer sonder matriek
Het jy nooit matriek gekry nie?
Om nie ‘n matriek sertifikaat te hê nie, is nie noodwendig ‘n verskriklike ding nie. Net die helfte van leerders wat skool begin sal dit maak tot matriek. Dit beteken ook nie dat hulle nou die einde van die wêreld bereik het nie, daar is eindelose beroep opsies vir mense sonder matriek.
Hier is ‘n lys van kolleges waar jy sonder matriek kan studeer.
Kursusse wat jy sonder matriek kan studeer:
ICB kursusse
- Finansiële Rekeningkunde
- Besigheid Studies
- Kantooradministrasie
- Rekeningkunde in die openbare sektor
- Entrepreneurskap
Opvoedkundige en kindersorg
Skoonheidsterapie
Kan ek deur UNISA studeer sonder matriek?
Nee, jy kan nie studeer deur UNISA sonder ‘n matriek sertifikaat nie.
Kry Jou Matriek
Volwasse Matriek
As jy regtig graag jou matriek wil kry, doen aansoek hier volwasse matriek.
Om te kwalifiseer moet jy:
- 21 jaar wees of ouer op die dag van jou eksamen
- Moet jy in staat wees in Engels te kan lees en skryf
Indien jy matriek geslaag het, maar graag jou resultate wil verbeter, kan jy aansoek doen vir ‘n matriek opgradering.
Outeur: Omega Fumba
Vertaler: Michelle Faddel