Kolleges

Hoe Kritieke Vaardighede Vir Jou ‘n Werk Kan Verseker

Kritieke vaardighede is noodsaaklik in enige besigheid en word dus hoog geag deur werkgewers. Kritieke vaardighede word ook gesien as harde vaardighede wat ‘n noodsaaklike deel is van vaardigheid stapeling. Daar is ‘n groot aanvraag in Suid-Afrika vir mense wat kritieke vaardighede het. Kritieke vaardighede sal vir jou werksekuriteit bied en vir jou ‘n goeie …

Hoe Kritieke Vaardighede Vir Jou ‘n Werk Kan Verseker Read More »

5 Redes Om Besigheidsbestuur Te Studeer

Besigheidsbestuur sal jou toerus met ‘n kritieke vaardigheid. Jy staan ‘n groter kans om aangestel te word as jy ‘n kritieke vaardigheid geleer het. Besigheidsbestuur kan vir jou die geleentheid gee om ‘n goeie werk met ‘n goeie salaris te kry. Besigheidsbestuur is ‘n kompeterende veld waar jy talle verskillende moontlike werkspaaie kan volg. As …

5 Redes Om Besigheidsbestuur Te Studeer Read More »

Hoe Om Die Regte Kursus Te Kies

Datum Gepubliseer: 20 Mei 2021 As jy matriek geslaag het, het jy verskillende opsies afhangend van jou uitslae. Die Instituut vir Gesertifiseerde Boekhouers bied afstandsopleiding en kwalifikasies in velde soos finansiële rekeningkunde. Elke kursus het sy eie vereistes. NATED bied kursusse aan wat studente praktiese en teoretiese vaardighede leer. 5 NATED-kursusse kan met ‘n matriek-gelykstaande …

Hoe Om Die Regte Kursus Te Kies Read More »

Volwasse Matriek, verdere studies en ander opsies vir skoolverlaters

Datum Gepubliseer: 7 April 2021 Indien jy skool verlaat het sonder matriek, het jy steeds opsies om ‘n suksesvolle loopbaan te bou.  Hierdie opsies sluit Volwasse Matriek in, kursusse wat nie ‘n matriek sertifikaat vereis nie, gespesialiseerde vaardighede en matriek gelykstaande sertifikate.  Jy kan jou Volwasse Matriek kursus studeer, as jy ouer is as 19 …

Volwasse Matriek, verdere studies en ander opsies vir skoolverlaters Read More »

Die Gewildste Studie keuses in 2021

Datum Gepubliseer: 7 April 2021 Die gewildste studie keuses in 2021 was medici, fisika en onderrig.  Alhoewel baie leerders aansoek gedoen het, kan die universiteite net ‘n sekere aantal leerders aanvaar.  UCT se eerste jaar aansoeke het met 42% gestyg die jaar.  Sommige grade kursusse, soos medici, het ‘n kwota sisteem waaraan die universiteit moet …

Die Gewildste Studie keuses in 2021 Read More »

Studeer deur Matriek Kollege

Datum Gepubliseer: 25 Januarie 2021 Matriek Kollege is ‘n Afstandsonderrig Instelling wat jou ‘n tweede geleentheid gee om matriek te behaal. Matriek Kollege het ‘n wye verskeidenheid van kursusse om van te kies. Raak suksesvol met of sonder matriek By Matriek Kollege, word niemand weggelaat nie.  Matriek Kollege gee jou die geleentheid om om jou opleiding …

Studeer deur Matriek Kollege Read More »