Skills Academy Kursusse Sonder Matriek

Datum Gepubliseer: 26 Maart 2021

  • Skills Academy bied verskeie kursusse aan wat jy sonder matriek kan studeer.  Dit sluit ICB en NATED kursusse in. 
  • Jy het nie matriek nodig om ‘n suksesvolle beroep te bou nie. 
  • Met NATED en ICB kursusse kan jy jou Diploma kry.  Dit is slegs een stap onder ‘n graad. 

Skills Academy bied verskeie kursusse aan wat jy sonder matriek kan studeer:  Dit sluit die volgende in: 

Wie is Skills Academy?

Skills Academy is ‘n Afstandsonderrig Instansie wat verskeie kursusse aanbied. Meeste van die kursusse kan jy studeer sonder matriek. 

Dit sluit kursusse in wat aangebied word deur die “Institute of Certified Bookkeepers”.

Watter kursusse kan ek studeer sonder Matriek?

Met Skills Academy kan jy onder andere ICB of NATED kursusse studeer. 

Instituut van Geregistreerde Boekhouers (ICB)

ICB bied 5 kursusse aan wat as skaars vaardigheid kursusse beskou word.  Dit sluit die volgende in:

Werkgewers is baie bewus van die hoë kwaliteit ICB kwalifikasie.  Jy sal nie sukkel om werk te kry, met so ‘n kwalifikasie nie.  Elk van die ICB kursusse word beide nasionaal en internasionaal erken.

NATED Kursusse

Nasionale Geakkrediteerde Tegniese Opleidings Diploma kursusse (NATED) gee leerders beide praktiese en teoretiese ervaring.  Dit beteken dat met ‘n NATED kursus sal jy heel moontlik ‘n werk kry as gevolg van jou praktiese ervaring. Jy

Jy kan aansoek doen vir ‘n NATED kursus met Matriek of ‘n kwalifikasie gelykstaande aan Matriek.  Sommige kursusse soos Regs Sekretaresses of Educare het jy net ‘n matriek sertifikaat nodig om mee te begin.  

Indien jy een van die twee gelykstaande sertifikate het, kan jy aansoek doen vir enige van die volgende NATED kursusse hieronder, behalwe Regs Sekretaresse en Educare. 

Hoekom dit ‘n goeie idee is om met Skills Academy te studeer

Hier is ‘n paar redes hoekom jy moet kies om by Skills Academy te studeer:

  • Indien jy vroeër klaar maak, betaal jy nie die volle fooie nie:  Met Skills Academy betaal jy net vir die hoeveelheid maande wat jy studeer het, indien jy vroeër klaar maak. 
  • Afstandsonderrig beteken dat jy in die gerief van jou eie huis kan studeer:  Jy het geen klasse om by te woon nie, so jy kan studeer in die gerief van jou eie huis.
  • Dit is goedkoper as kontak onderrig:  Die kursusse is goedkoper as kontak onderrig, waar jy fisies klas toe moet gaan.  
  • Jy sal baie geld spaar op vervoerkostes:   Omdat jy geen klasse hoef by te woon nie, kan jy geld spaar om vervoerkostes. 
  • Jou studie materiaal in ingesluit by jou fooie:  Al jou studie materiaal is ingesluit by jou kursus fooie.  Jou studie materiaal word ook afgelewer by jou.

Matriek Kollege

Matriek College is ‘n ander aanbevole kollege wat ook NATED en ICB kursusse aanbied.  Matriek Kollege gee jou ook die geleentheid om jou matriek sertifikaat te kry.  Volwasse Matriek kan jy op die ouderdom van 21 jaar skryf. 

Klik hier om meer te leer oor kursusse sonder matriek of  Volwasse Matriek.

Outeur: Andrea Frisby 
Vertaler: Michelle Faddel