Kursusse

Hoe Kritieke Vaardighede Vir Jou ‘n Werk Kan Verseker

Kritieke vaardighede is noodsaaklik in enige besigheid en word dus hoog geag deur werkgewers. Kritieke vaardighede word ook gesien as harde vaardighede wat ‘n noodsaaklike deel is van vaardigheid stapeling. Daar is ‘n groot aanvraag in Suid-Afrika vir mense wat kritieke vaardighede het. Kritieke vaardighede sal vir jou werksekuriteit bied en vir jou ‘n goeie …

Hoe Kritieke Vaardighede Vir Jou ‘n Werk Kan Verseker Read More »

Hoekom Moet Ek Aansoek Doen Vir My Matriek Deur Afstandsonderrig?

Jy kan jou matriek sertifikaat kry deur Volwasse Matriek. Jy kan deur afstandsonderrig werk terwyl jy studeer. Met afstandsonderrig kan jy vanaf enige plek studeer. As jy afstandsonderrig wil doen, moet jy selfdissipline hê en weet hoe om met tegnologie te werk. Matriek Kollege help jou deur jou hele Volwasse Matriek met tutors en studiemateriaal. …

Hoekom Moet Ek Aansoek Doen Vir My Matriek Deur Afstandsonderrig? Read More »

Matriek Opgradering: Wat Is Dit En Hoekom Dit Jou Toekoms Kan Verander

‘n Matriek Opgradering gee vir jou die kans om jou matriek uitslae te verbeter sonder om die volle jaar oor te doen. As jy jou matriek uitslae verbeter, sal jou kanse om aanvaar te word by ‘n hoër-onderwys instansie verhoog word. Beter matriek uitslae sal jou help om ‘n werksgeleentheid te kry. Beter matriek uitslae …

Matriek Opgradering: Wat Is Dit En Hoekom Dit Jou Toekoms Kan Verander Read More »

5 Redes Om Besigheidsbestuur Te Studeer

Besigheidsbestuur sal jou toerus met ‘n kritieke vaardigheid. Jy staan ‘n groter kans om aangestel te word as jy ‘n kritieke vaardigheid geleer het. Besigheidsbestuur kan vir jou die geleentheid gee om ‘n goeie werk met ‘n goeie salaris te kry. Besigheidsbestuur is ‘n kompeterende veld waar jy talle verskillende moontlike werkspaaie kan volg. As …

5 Redes Om Besigheidsbestuur Te Studeer Read More »