Matriek Kollege

Hoekom Moet Ek Aansoek Doen Vir My Matriek Deur Afstandsonderrig?

Jy kan jou matriek sertifikaat kry deur Volwasse Matriek. Jy kan deur afstandsonderrig werk terwyl jy studeer. Met afstandsonderrig kan jy vanaf enige plek studeer. As jy afstandsonderrig wil doen, moet jy selfdissipline hê en weet hoe om met tegnologie te werk. Matriek Kollege help jou deur jou hele Volwasse Matriek met tutors en studiemateriaal. …

Hoekom Moet Ek Aansoek Doen Vir My Matriek Deur Afstandsonderrig? Read More »

Matriek Opgradering: Wat Is Dit En Hoekom Dit Jou Toekoms Kan Verander

‘n Matriek Opgradering gee vir jou die kans om jou matriek uitslae te verbeter sonder om die volle jaar oor te doen. As jy jou matriek uitslae verbeter, sal jou kanse om aanvaar te word by ‘n hoër-onderwys instansie verhoog word. Beter matriek uitslae sal jou help om ‘n werksgeleentheid te kry. Beter matriek uitslae …

Matriek Opgradering: Wat Is Dit En Hoekom Dit Jou Toekoms Kan Verander Read More »

Hoe Om Te Werk En Studeer Terselfdetyd

Afstandsonderrig bied die geleentheid om te werk en studeer terselfdetyd. Daar is talle afstandsonderrig-kolleges om van te kies. Sien ‘n lys van die kolleges hieronder. Jy kan ‘n afstandsonderrig ICB-kursus studeer sonder ‘n matriek sertifikaat. Jy kan die uitdagings van werk en studies verlig deur jou tyd reg te bestuur, ‘n goeie roetine te volg, …

Hoe Om Te Werk En Studeer Terselfdetyd Read More »

Wat jy moet weet oor Sertifikate Gelykstaande aan Matriek.

Datum Gepubliseer: 22 April 2021 Die “The Institute of Certified Bookkeepers” bied 2 kursusse aan wat  gelykstaande is aan ‘n matriek sertifikaat, asook as ‘n kwalifikasie op sy eie.  Sertifikate gelykstaande aan Matriek is ‘n baie goeie opsie vir leerders wat nie Universiteit toe kan gaan nie.  Met ‘n sertifikaat gelykstaande aan matriek, kan hulle …

Wat jy moet weet oor Sertifikate Gelykstaande aan Matriek. Read More »