Volwasse Matriek, verdere studies en ander opsies vir skoolverlaters
Datum Gepubliseer: 7 April 2021 Indien jy skool verlaat het sonder matriek, het jy steeds opsies om ‘n suksesvolle loopbaan te bou. Hierdie opsies sluit Volwasse Matriek in, kursusse wat nie ‘n matriek sertifikaat vereis nie, gespesialiseerde vaardighede en matriek gelykstaande sertifikate. Jy kan jou Volwasse Matriek kursus studeer, as jy ouer is as 19 […]
Volwasse Matriek, verdere studies en ander opsies vir skoolverlaters Read More »