Datum Gepubliseer: 28 Januarie 2021
Volwasse Matriek, voorheen bekend as Gewysigde Nasionale Senior Sertifikaat, is ‘n geleentheid vir mense ouer as 21 om hul matriek sertifikaat te kry.
Gewysigde Nasionale Senior Sertifikaat
Die Gewysigde Nasionale Senior Sertifikaat is ‘n program wat spesifiek geskep is vir volwassenes ouer as 21 wat nie ‘n matriek kwalifikasie het nie.
Hoe kwalifiseer ek vir Volwasse Matriek?
Om te kwalifiseer vir volwasse matriek eksamens, moet jy aan die volgende vereistes voldoen:
- Jy moet ouer as 21 jaar oud wees
- Jy moet graad 9 of ‘n kwalifikasie gelykstaande aan graad 9 geslaag het
Kan ek op die ouderdom van 19 aansoek doen?
Ja, jy kan, maar daar is kondisies. Indien jy 19 jaar oud is, mag jy nie die eksamen skryf voor jy 21 jaar oud is nie.
Indien jy registreer op 19, moet jy die volgende in gedagte hou:
- Jy mag eers die finale eksamen skryf wanneer jy 21 jaar oud is
- Jy moet graad 9 of ‘n kwalifikasie gelykstaande aan graad 9 geslaag het
Dit werk as volg:
- Registreer vir volwasse matriek op die ouderdom van 19
- Begin jou vakke studeer
- Raak 20 teen die einde van April 2020
- Gebruik die res van volgende jaar om te studeer
- Registreer vir jou eerste eksamens
- Begin studeer vir jou finale eksamen
- Raak 22 jaar oud teen die einde van April 2023 om jou eksamens te skryf
Klik hier om meer uit te vind oor die registrasie vir Volwasse Matriek op die ouderdom van 19.
Matriek Kollege – Volwasse Matriek
Voltooi jou matriek met Matriek Kollege! Wanneer jy deur Matriek Kollege studeer sal die volgende voordele ervaar:
- Ons help jou vakke kies wat reg is vir jou
- Ons help jou fokus op die vakke waar verbetering nodig is
- Ons lewer jou studie materiaal binne 5 tot 7 dae af
- Ons help jou studeer vir jou eksamens met addisionele studie materiaal, soos vorige vraestel papiere en studie gidse
- Jou tutor is beskikbaar aanlyn, op Whatsapp, per epos of telefonies
Outeur: Omega Fumba
Vertaler: Michelle Faddel