Sleutel Vaardighede benodig deur Bemarking Bestuurders

Datum Gepubliseer: 1 Februarie 2021

  • 5 Sleutel vaardighede van ‘n Bemarking Bestuurder
  • Wat doen ‘n Bemarking Bestuurder?
  • Studeer ‘n kursus in Bemarking Bestuur

Het jy ‘n passie vir bemarking?  Sal jy daarvan hou om die bemarking afdeling van ‘n maatskappy op te knap?

Hier gee ons jou sleutel vaardighede wat jy as ‘n Bemarking Bestuurder nodig sal hê. 

5 Sleutel vaardighede van ‘n Bemarking Bestuurder

  • Mense vaardighede
  • Analitiese Vaardighede 
  • Tegniese Vaardighede 
  • Kreatiwiteit 
  • Kommunikasie 

Mense Vaardighede

Bemarking is alles hoe om mense te betrek.  Dit is baie belangrik om goeie mense vaardighede te hê om die werk behoorlik te doen. 

Dit is baie belangrik om te beskik oor goeie mense vaardigheid, wanneer jy aan projekte werk met verskillende afdelings.

Analitiese Vaardighede

Die beste Bemarking Bestuurders moet weet hoe om data te analiseer.  Bemarking Bestuurder moet weer hoe om  tendense op te tel, wat kan lei tot beter en meer suksesvolle bemarking strategieë.

Tegniese Vaardighede

Aangesien tegnologie aanhou om bemarking praktyke beïnvloed, is dit belangrik dat bemarking bestuurders oor tegniese vaardighede beskik.

Kreatiwiteit

As bemarking bestuurder, moet jy so kreatief as moontlik moet wees.  Jy sal gedurig met vars en opwindende idees vorendag moet kom, om jou produk te bemark. 

Hierdie kreatiewe idees sal gebruik word om die aandag van jou teikengehoor te trek.

Kommunikasie

Beide skriftelike en mondelinge kommunikasie vaardighede is belangrik in enige vorm van bemarking. Jy moet weet hoe om die aandag van jou gehoor te kan trek wanneer jy ‘n diens or produk wil verkoop.

Wat doen ‘n Bemarking Bestuurder?

Om die sleutel vaardighede te verstaan wat ons gelys het, is dit belangrik om te weet wat ‘n Bemarking Bestuurder doen.

‘n Bemarking Bestuurder is iemand wie verantwoordelik is vir die bemarking van ‘n besigheid of produk.  

Die rol van ‘n bemarking bestuurder kan tussen maatskappye verskil.  Afhangende van die onderneming, kan die bemarking bestuurder verantwoordelik wees vir ‘n enkele produk of reeks produkte en dienste.  

Alhoewel die rolle kan verskil, deel die bemarking bestuurders algemene rolle.  Dit sluit die volgende in: 

  • Kom vorendag met nuwe maniere om ‘n produk of diens te bemark.
  • Meet die sukses van bemarking planne.
  • Die aanstel en opleiding van nuwe bemarking personeel.
  • Los kreatiewe probleme op in die bemarking afdeling.
  • Werk met personeel buite die bemarking afdeling, soos byvoorbeeld werk saam met die finansiële afdeling rakende begrotings vir bemarking. 
  • Hersiening van advertensie materiaal.

Studeer ‘n kursus in Bemarking Bestuur

Matriek Kollege bied jou die geleentheid om ‘n kursus te studeer.

Deur ‘n kursus in bemarking te studeer, sal jy ‘n skaars vaardigheid aanleer wat in groot vraag is. 

Hier die kursusse vir Bemarking Bestuur kursusse wat aangebied word deur Matriek Kollege:

Vereistes

Om vir ‘n kursus in Bemarking Bestuur te studeer moet jy ‘n matriek sertifikaat hê of ‘n gelykstaande kwalifikasie. 

Begin vandag!

Skakel ons by 012 762 7100 om te registreer.

Outeur: Omega Fumba 
Vertaler:  Michelle Faddel