Studeer deur Matriek Kollege

Datum Gepubliseer: 25 Januarie 2021

Matriek Kollege is ‘n Afstandsonderrig Instelling wat jou ‘n tweede geleentheid gee om matriek te behaal.

Matriek Kollege het ‘n wye verskeidenheid van kursusse om van te kies.

Raak suksesvol met of sonder matriek

By Matriek Kollege, word niemand weggelaat nie.  Matriek Kollege gee jou die geleentheid om om jou opleiding verder te neem.  By Matriek Kollege het jy ‘n opsie om te studeer sonder ‘n matriek sertifikaat.

Studeer met matriek

NATED kursusse

Jy kan ‘n NATED(Nasionale Geakkrediteerde Tegniese Diploma) kursus studeer vanaf NQF 4 tot NQF 6. 

Om te kwalifiseer vir ‘n NATED kursus benodig jy ‘n matriek sertifikaat.

By Matriek Kollege, bied ons van die beste NATED kursusse aan om jou loopbaan te begin:

Studeer sonder matriek

Matriek Kollege gee jou ‘n geleentheid om te studeer sonder ‘n matriek sertifikaat. 

Hier is ‘n lys van kursusse wat jy kan studeer sonder matriek:

ICB kursusse

Educare en Kindersorg

Skoonheid terapie

Kry jou Matriek

Volwasse matriek

Matriek Kollege bied jou die geleentheid om jou matriek te voltooi.  Hier is die vereistes wat jy benodig vir Volwasse Matriek:   

  • Volwassenes wat ouer as 21 jaar oud is mag aansoek om die Gewysigde Nasionale Senior Sertifikaat te skryf. 
  • Aansoeker moet graad 9 of die ou graad 7 voltooi het.  Om aanvaar te word moet jy jou graad 9 of standerd 7 rapport moet wys.

OF

  • Aansoekers moet ‘n Algemene Onderwys- en Opleidingsertifikaat (GETC) of ‘n NQF vlak 1 hê.

Matriek Opgradering

‘n Matriek Opgradering is ‘n kans vir jou om jou matriek uitslae te verbeter.

 Die beste ding van ‘n matriek opgradering is dat jy net hoef te fokus op die vakke wat se punte jy wil verbeter.  Jy hoef nie al jou vakke oor te skryf nie.

Outeur: Omega Fumba 
Vertaler:  Michelle Faddel