Datum Gepubliseer: 5 Oktober 2020
Vind hieronder ‘n lys van alle moontlike kolleges. Klik op elke skakel om meer uit te vind oor die betrokke kollege, asook die spesifieke vereistes.
Jy kan selfs aansoek doen vir ‘n NSFAS beurs, indien jy finansiële hulp benodig. Kom ons vind vir jou ‘n kollege wat spesifiek vir jou sal werk.
Publieke TVET kolleges
‘n TVET Kollege spesialiseer in beroep verwante kursusse en vaardigheid ambagte.
Die kursusse sluit baie praktiese en ervaringsgebaseerde onderrig in. Hierdie instellings aanvaar ook NSFAS beurs studente. Hier volg ‘n lys van die Publieke TVET kolleges in Suid Afrika:
Wes-Kaap
- Boland College
- Doen aansoek hier
- College of Cape Town
- False Bay College
- Doen aansoek hier
- Northlink College
- Doen aansoek hier
- South Cape College
- Doen aansoek hier
- West Coast College
- Doen aansoek hier
Oos-Kaap
- Port Elizabeth College
- Doen aansoek hier
- Buffalo City College
- Doen aansoek hier
- Eastcape Midlands College
- Doen aansoek hier
- Ikhala College
- Doen aansoek hier
- Ingwe College
- King Hintsa College
- Doen aansoek hier
- King Sabata Dalindyebo College
Limpopo
- Capricorn College
- Doen aansoek hier
- Lephalale College
- Doen aansoek hier
- Letaba College
- Doen aansoek hier
- Sekhukhune College
- Doen aansoek hier
- Vhembe College
- Doen aansoek hier
- Waterberg College
- Doen aansoek hier
Gauteng
- Central Johannesburg College (CJC)
- Doen aansoek hier
- Ekurhuleni East College
- Doen aansoek hier
- Ekurhuleni West College (EWC)
- Doen aansoek hier
- South West Gauteng College
- Doen aansoek hier
- Tshwane North College
- Doen aansoek hier
- Tshwane South College
- Doen aansoek hier
- Western College
- Doen aansoek hier
KwaZulu Natal
- Coastal KZN College
- Doen aansoek hier
- Elangeni College
- Esayidi College
- Majuba College
- Doen aansoek hier
- Mnambithi College
- Doen aansoek hier
- Thekwini College
- Doen aansoek hier
- Umfolozi College
- Doen aansoek hier
- Umgungundlovu College (UFET)
- Doen aansoek hier
Mpumalanga
- Ehlanzeni College
- Doen aansoek hier
- Gert Sibande College
- Doen aansoek hier
- Nkangala College
Vrystaat
- Flavius Mareka College
- Doen aansoek hier
- Maluti College
- Doen aansoek hier
- Motheo College
- Doen aansoek hier
Noord Kaap
- Northern Cape Rural College
- Doen aansoek hier
- Northern Cape Urban College
- Doen aansoek hier
Noord Wes
- Orbit College
- Doen aansoek hier
- Vuselela College
Doen aansoek hier
Nasionale Afstandsonderrig Kolleges
Afstandsonderrig is ‘n fantastiese manier om te studeer, terwyl jy werk. Die instellings bied kursusse aan wat jy deur korrespondensie kan voltooi.
Al die studente by die instellings, kan werk vanaf enige plek. Met afstandsonderrig woon jy geen klasse by nie, dus spaar dit jou geld op vervoer kostes en dit meng dan ook glad nie met jou beroep nie.
- Skills Academy
- Matric College
- The Learning Group
- Ember Academy
- Bellview Institute of Distance Learning
- The Décor School
Voordele van Afstandsonderrig
Daar is verskeie redes hoekom afstandsonderrig ‘n baie goeie opsie is:
- Indien jy ‘n voltydse beroep het, kan jy steeds studeer – Afstandsonderrig laat jou toe om beide te doen.
- Ligging is geen probleem met afstandsonderrig – Jy kan studeer vanaf enige plek.
- Minder geld word bestee aan vervoerkostes – Omdat jy nie klasse hoef by te woon nie, spaar jy baie geld op vervoerkostes.
- Kostes vir afstandsonderrig is gewoonlik goedkoper – Die rede dat jy baie geld spaar, maak afstandsonderrig ‘n baie goeie keuse..
- Jy kan selfs studeer vanaf enige plek in die wêreld – Net sommige instellings versoek dat jy by ‘n eksamen lokaal jou eksamen moet skryf.
- Jy beplan jou eie studie tyd – Indien jy afstandsonderrig kies kan jy jou eie studie tyd beplan om te werk volgens jou beskikbaarheid.
Stel jy dalk belang in afstandsonderrig? Kontak ons
- Vul die aanlyn aansoekvorm hier in
- Skakel ons tolvrye nommer: 080 039 0027
- Stuur vir ons ‘n Whatsapp: 082 318 8892
Outeur: Andrea Frisby
Vertaler: Michelle Faddel