Matriek herskryf kolleges

Datum Gepubliseer: 21 Oktober 2020

Jy het dalk nie jou matriek geslaag nie, of jy is nie gelukkig met jou uitslae nie.  Jy het nie nodig om weer na ‘n hoërskool te gaan nie om jou matriek te herskryf nie.  Hier is die beste kolleges wat matriek herskryf aanbied.

Kan jy jou matriek herskryf by ‘n kollege?

Ja, jy kan verseker jou matriek herskryf deur ‘n kollege.  Jy het nie nodig om terug te gaan na ‘n hoërskool om dit te doen nie.  Indien jy soek na ‘n matriek herskryf kollege, is Matric College beslis die beste plek vir jou.

Matric College. Wie is ons?

Matric College is ‘n afstandonderrig kollege wat daarin spesialiseer om leerder te help hul matriek slaag.  Matrick College bied ook ander kursusse aan, ingesluit kursusse wat jy kan studeer sonder matriek.

Indien jy graag jou matriek deur die kollege wil herskryf, moet jy in die besit wees van ‘n graad 9 sertifikaat en ouer wees as 21.

Kan ek my matriek aanlyn herskryf?

Jy kan jou matriek aanlyn studeer.  Dit beteken jy kry al jou studie materiaal gekourieer na jou en jy kry aanlyn ondersteuning.  Wanneer jy eksamens skryf, word dit geskryf in ‘n eksamen lokaal aangewys deur die Departement van Basiese Onderwys.

Kan ek my matriek herskryf deur Unisa?

Nee, jy kan nie jou matriek doen deur Unisa nie.  Jy het ‘n matriek sertifikaat nodig om deur Unisa te studeer.

Skills Academy

Skills Academy bied volle geakkrediteerde kursusse aan waarvoor jy nie matriek nodig het nie. The Skills Academy het ‘n ongelooflike kontant-terug-waarborg, waarby jy kontant sal terug ontvang, sou jy jou kwalifikasie vroegtydig voltooi.

Dit beteken dat indien klaar maak in 10 maande, in plaas van 2, sal jy jou vergoed word vir daardie 2 maande. 

Studeer sonder matriek

Matriek College help jou nie net om jou Volwasse Matriek te kry nie, maar bied ook kursusse aan vir leerders wat nie matriek het nie, dit beteken dat jy die volgende kursusse kan studeer sonder ‘n matriek sertifikaat.

Kursusse wat jy kan studeer sonder matriek

ICB kursusse

Opvoedkundige en kindersorg

Skoonheidsterapie

Lees die Engelse artiekel hier.

Outeur: Omega Fumba 
Vertaler:  Michelle Faddel