Wanneer maak Universiteite oop in 2021?

Datum Gepubliseer: 7 Januarie 2021

Daar word verwag dat universiteite hul akademiese jaar in 2021 in Maart of April 2021 sal begin.  Motshekga sê dat dit sal verseker dat studente steeds betyds tot Hoër Onderwys Instellings toegelaat kan word.  

Die Corona Virus het hierdie jaar ‘n vertraging in ‘n aantal opvoedkundige geleenthede veroorsaak.  Een daarvan is die 2021 universiteitsjaar.  

Angie Motshekga, minister van Basiese Onderwys het bevestig dat universiteite in Suid Afrika ingestem het om die akademiese jaar tot einde Februarie 2021 te verleng om te verseker dat matrikulante nie benadeel word nie.  

Minister kondig die aanvangsdatums van die 2021 akademiese jaar aan

Die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, het uiteengesit wanneer universiteite ook die huidige akademiese jaar sal voltooi en wanneer hulle met weer sal begin.

25 Universiteite begin die 2021 akademiese jaar in Maart 2021, terwyl ander eers in April sal begin.

Universiteite wat die jaar in November 2020 voltooi:

Universiteite wat die jaar in Desember 2020 voltooi:

Universiteite wat die jaar voltooi in Januarie 2021:

Universiteite wat die jaar voltooi in Februarie 2021:

Universiteite wat die jaar voltooi in Maart 2021:

Meer oor Universiteite en Kolleges in Suid-Afrika.

Outeur: Omega Fumba 
Vertaler:  Michelle Faddel