99% van die studente wat met skool begin, sal nie ‘n graad behaal nie
Date Published: October 14, 2020 Die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is onder baie druk. Net helfte van die kinders wat skool begin, eindig in ‘n matriek klas. Die res val uit die skoolstelsel uit. En meeste van hulle val uit in Graad 10, 11 en 12. Van die studente wat hul matriek slaag, sal slegs net ‘n […]
99% van die studente wat met skool begin, sal nie ‘n graad behaal nie Read More »