Nuus

Die Suid-Afrikaanse Skole Stelsel is besig met veranderinge om leerders voor te berei vir werk

Datum Gepubliseer: 6 April 2021 Die Weskaap wil ‘n nuwe drie-stroom struktuur van onderrig implementeer.  Dit sal die volgende insluit:  ‘n Akademiese stroom, beroep roete stroom en ‘n tegniese stroom.    Alternatiewe onderrig wat nie net op akademie fokus nie, kan leerders die geleentheid gee tot gespesialiseerde beroepe.  Aangesien elke leerders se akademiese vermoë verskil, […]

Die Suid-Afrikaanse Skole Stelsel is besig met veranderinge om leerders voor te berei vir werk Read More »

Hoe om hierdie jaar vir matriek eksamens te registreer?

Datum Gepubliseer: 9 Maart 2021 Jy kan aanlyn registreer of by enige onderwys distrik kantoor. Aanlyn registrasie sluit op die 28ste Februarie 2021. Handmatige registrasie sluit op die 12de Maart 2021. Hoe om te registreer? Jy kan aanlyn registreer of by enige onderwys distrik kantoor.  Aanlyn registrasies sluit die 28ste Februarie 2021,terwyl handmatige registrasies op

Hoe om hierdie jaar vir matriek eksamens te registreer? Read More »

Skole se uitval persentasies

Datum Gepubliseer: 4 Maart 2021 Kritici skat ‘n uitval persentasie tussen 37% en 42%. Die Departement van Basiese Onderwys het gesê dat die werklike uitval persentasie ongeveer 48% is. Kritici vergelyk die graad 1 inskrywings met die Nasionale Senior Sertifikaat slaagsyfer. Redes vir skool verlating. Kritici skat ‘n uitval persentasie tussen 37% en 42%.  Die

Skole se uitval persentasies Read More »

2020 Matriek Uitslae

Datum Gepubliseer: 22 Januarie 2021 Die 2020 matriek uitslae sal vrygestel word op die 23ste Februarie 2021.   Die wagtydperk kan baie stresvol wees, dit is belangrik om gedurende hierdie tyd kalm te bly en nie onnodig oor die uitslae te stres nie. Jan Badenhorst, Hoof van Matriek Kollege, praat oor die matriek resultate van die

2020 Matriek Uitslae Read More »

Woza Matriek 2020

Datum Gepubliseer: 16 November 2020 Die Departement van Basiese Onderwys het ‘n program ontwikkel om studente te help om die tyd wat weens Covid-19 verlore gaan het, in te haal. Verklaring bekend gemaak deur die Departement van Basiese Onderwys In ‘n verklaring uitgereik deur die Departement van Basiese Onderwys, was melding gemaak dat matrikulante die

Woza Matriek 2020 Read More »

Onderhoud met die Hoof Uitvoerende Beampte van Matriek Kollege

Datum Gepubliseer: 9 November 2020 Jan Badenhorst , die Hoof Uitvoerende Beampte van  Matriek Kollege was op ‘n lang suksesvolle reis na sukses.  Geïnspireer en ywerig om meer van hom te leer, het ek ‘n onderhoud met hom gevoer oor sy lewe en loopbaan in Onderwys.  Hier is die volledige onderhoud met Jan Badenhorst waar hy praat oor

Onderhoud met die Hoof Uitvoerende Beampte van Matriek Kollege Read More »