Nuus

NSS/SS Vorm Aansoeke

Datum Gepubliseer: 5 Mei 2021 Dit is belangrik om die regte dokumente te hê indien jy veranderinge wil aanbring op jou Nasionale Senior Sertifikaat of Senior Srtifikaat. Aansoekvorms of bevestigings dokumente moet met die korrekte inligting ingevul word met die regte besonderhede om jou sertifikaat reg te stel. Wat Jy Moet Weet Hier is wat

NSS/SS Vorm Aansoeke Read More »

Nuwe CAPS Vakke: Vroeë Kinderontwikkeling

Datum Gepubliseer: 3 Mei 2021 Angie Motshekga, die Minister van Onderwys het bekend gemaak dat daar 13 nuwe vakke bygevoeg gaan word in die CAPS kurrikulum.  Hier is alles wat jy moet weet oor die nuwe vak, Vroeë Kinderontwikkeling: Die voordele  Waaroor gaan Vroeë Kinderontwikkeling?  Onderwerpe wat behandel sal word Doelwitte Tyd Toekenning  Inhoud Oorsig

Nuwe CAPS Vakke: Vroeë Kinderontwikkeling Read More »

Nuwe CAPS Vakke: Aanvullende Gesondheidsorg

Datum Gepubliseer: 23 April 2021 Angie Motshekga, die Minister van Onderwys het bekend gemaak dat daar 13 nuwe vakke bygevoeg gaan word in die CAPS kurrikulum.  Hier is alles wat jy moet weet oor die nuwe vak, Aanvullende Gesondheidsorg Die voordele  Waaroor gaan Aanvullende Gesondheidsorg?  Onderwerpe wat behandel sal word Doelwitte Tyd Toekenning  Inhoud oorsig

Nuwe CAPS Vakke: Aanvullende Gesondheidsorg Read More »

13 Nuwe Vakke word by die CAPS Kurrikulum gevoeg

Datum Gepubliseer: 23 April 2021 Die minister van onderwys, Angie Motshekga, het bekend gemaak dat 13 nuwe vakke by die CAPS kurrikulum gevoeg gaan word. Hierdie vakke sal beskikbaar wees vir graad 8 en 9 en sodoende graad 9 as ‘n jaar van potensiale loopbaan voorbereiding.  Hier is die vakke:   Landbouwetenskappe Aanvullende Gesondheidsorg Kuns en

13 Nuwe Vakke word by die CAPS Kurrikulum gevoeg Read More »