Month: February 2021

10 Vaardighede wat jy benodig vir enige werkplek

Datum Gepubliseer:18 Februarie 2021 Probleemoplossing Spanwerk Kommunikasie Kreatiwiteit Emosionele Intelligensie  Organisatoriese vaardighede Leierskap Self vertroue Vermoë om onder druk te werk Deursettingsvermoë en motivering  Probleemoplossing Jy moet kan bewys dat jy ‘n logiese en kreatiewe benadering kan volg om probleme op te los.  Dit is veral belangrik om te kan wys dat jy probleme van …

10 Vaardighede wat jy benodig vir enige werkplek Read More »

NQF Vlakke verduidelik

Datum Gepubliseer:17 Februarie 2021 NQF staan vir Nasionale Kwalifisering Raamwerk. Met ‘n graad 9 sertifikaat of NQF vlak 1 kan jy vir ‘n N1 NATED kwalifikasie studeer.  Jy kan jouself op werk na ‘n NQF vlak 6 kwalifikasie sonder ‘n matriek sertifikaat.  ‘n Graad is gelykstaande aan ‘n NQF vlak 7 en kan opgaan na …

NQF Vlakke verduidelik Read More »

Wat ek moet weet voordat ek op Volwasse Matriek besluit

Datum Gepubliseer:12 Februarie 2021 Wat is Volwasse Matriek? Aansoek vereistes Hoe lank neem dit om Volwasse matriek te behaal? Kan ek aansoek doen op die ouderdom van 19? Wat is Volwasse Matriek? Volwasse Matriek, ook bekend as Aangepaste Nasionale Senior Sertifikaat, is ‘n matriek kursus vir mense ouer as 21, wat graad 9 voltooi het. …

Wat ek moet weet voordat ek op Volwasse Matriek besluit Read More »

Sleutel Vaardighede benodig deur Bemarking Bestuurders

Datum Gepubliseer: 1 Februarie 2021 5 Sleutel vaardighede van ‘n Bemarking Bestuurder Wat doen ‘n Bemarking Bestuurder? Studeer ‘n kursus in Bemarking Bestuur Het jy ‘n passie vir bemarking?  Sal jy daarvan hou om die bemarking afdeling van ‘n maatskappy op te knap? Hier gee ons jou sleutel vaardighede wat jy as ‘n Bemarking Bestuurder …

Sleutel Vaardighede benodig deur Bemarking Bestuurders Read More »