Jephta

Hoekom Moet Ek Aansoek Doen Vir My Matriek Deur Afstandsonderrig?

Jy kan jou matriek sertifikaat kry deur Volwasse Matriek. Jy kan deur afstandsonderrig werk terwyl jy studeer. Met afstandsonderrig kan jy vanaf enige plek studeer. As jy afstandsonderrig wil doen, moet jy selfdissipline hê en weet hoe om met tegnologie te werk. Matriek Kollege help jou deur jou hele Volwasse Matriek met tutors en studiemateriaal.

Hoekom Moet Ek Aansoek Doen Vir My Matriek Deur Afstandsonderrig? Read More »

Onderwysers Navigasiepakke

Die Pearson Institute het ‘n stel Onderwysers Navigasiepakke gemaak om onderwysers deur die kurrikulum te help. Die Departement van Basiese Onderwys se nuwe Jaarlikse Onderrigplanne is aangepas om die negatiewe impak van COVID-19 te verlig. Die navigasiepakke sluit kurrikulum-veranderinge, voorbeelde van formele assesserings en werkkaarte in. Sekere Senior Fase en VOO vakke is vakke wat

Onderwysers Navigasiepakke Read More »

Matriek Opgradering: Wat Is Dit En Hoekom Dit Jou Toekoms Kan Verander

‘n Matriek Opgradering gee vir jou die kans om jou matriek uitslae te verbeter sonder om die volle jaar oor te doen. As jy jou matriek uitslae verbeter, sal jou kanse om aanvaar te word by ‘n hoër-onderwys instansie verhoog word. Beter matriek uitslae sal jou help om ‘n werksgeleentheid te kry. Beter matriek uitslae

Matriek Opgradering: Wat Is Dit En Hoekom Dit Jou Toekoms Kan Verander Read More »