Wat is Volwasse Matriek?
Datum Gepubliseer: 28 Januarie 2021 Volwasse Matriek, voorheen bekend as Gewysigde Nasionale Senior Sertifikaat, is ‘n geleentheid vir mense ouer as 21 om hul matriek sertifikaat te kry. Gewysigde Nasionale Senior Sertifikaat Die Gewysigde Nasionale Senior Sertifikaat is ‘n program wat spesifiek geskep is vir volwassenes ouer as 21 wat nie ‘n matriek kwalifikasie het …