Advies

Lys van Kolleges

Datum Gepubliseer: 5 Oktober 2020 Vind hieronder ‘n lys van alle moontlike kolleges.  Klik op elke skakel om meer uit te vind oor die betrokke kollege, asook die spesifieke vereistes.  Jy kan selfs aansoek doen vir ‘n NSFAS beurs, indien jy finansiële hulp benodig.  Kom ons vind vir jou ‘n kollege wat spesifiek vir jou

Lys van Kolleges Read More »

Is dit moontlik om verder te studeer sonder ‘n matriek?

Datum Gepubliseer: 5 Oktober 2020 Ja, ‘n matriek sertifikaat is baie belangrik om ‘n werk te kry, maar nie almal kan ‘n sertifikaat kry nie. Hier is ‘n lys van betroubare kolleges waarvan jy kan kies, indien jy graag verder wil studeer sonder ‘n matriek sertifikaat. Die voordele van afstandsonderrig Met afstandsonderrig kom die vermoë

Is dit moontlik om verder te studeer sonder ‘n matriek? Read More »

Hoe belangrik is jou APS Telling as ñ Matriek Student?

Datum Gepubliseer: 29 September 2020 As n matriek student is jou APS telling baie belangrik wanneer jy, na matriek, verder wil studeer. Die punte wat jy ontvang in matriek sal bepaal of jy aanvaar word  by ‘n universiteit of nie. Daarom is dit belangrik vir matriek studente om die APS (toegang punt telling)  sisteem te

Hoe belangrik is jou APS Telling as ñ Matriek Student? Read More »

Matriek Uitslae Datums

Datum Gepubliseer: 29 September 2020 Vir die eerste keer, is die vrystellingsdatum vir die Matriek Uitslae uitgestel na Februarie 2021.  Dit was te wagte na die akademiese onderbrekings as gevolg van die COVID– 19 pandemie.  Die Onderwys Departement het hul versekering gegee dat die uitgestelde datum geensins ‘n impak sal hê op enige akademiese aansoeke

Matriek Uitslae Datums Read More »