Advies

Matriek simbole en vlakke

Datum Gepubliseer: 17 Oktober 2020 Dit is baie belangrik om jou matriek simbole en die verskillende vlakke te weet.  As jy die simbole en vlakke verstaan sal dit jou ‘n idee gee vir watter kursusse jy kan kwalifiseer.   Wat beteken matriek simbole? Hoër Sertifikaat Slaag Leerders met ‘n hoër sertifikaat slaag mag net aansoek doen […]

Matriek simbole en vlakke Read More »

Gratis Onderrig?

Datum Gepubliseer: 9 Oktober 2020 Daar bestaan baie instellings wat studente help om hulle studies te finansier.  ‘n Vennootskap tussen NSFAS en die Nasionale Jeug Ontwikkelingsagentskap het byvoorbeeld geleenthede geskep sodat meer studente finansiering kan ontvang.  Studente met ‘n huishoudelike inkomste van R6000 of minder per jaar, is ook nie verplig om registrasie- en vooraf

Gratis Onderrig? Read More »

Die belangrikheid van Matriek en die opsies wat ek het

Datum Gepubliseer: 8 Oktober 2020 Die belangrikheid van Matriek word jaar na jaar by studente beklemtoon.  Sommige leerders skryf egter nooit hul finale Matriek eksamen nie.  Ander leerders behaal nie genoeg punte, om vir hul graad te studeer nie. Hier is ‘n paar opsies. Die belangrikheid van Matriek Ons almal verstaan die belangrikheid van matriek. 

Die belangrikheid van Matriek en die opsies wat ek het Read More »