Voorbereiding vir die vrystelling van jou matriek uitslae
Datum Gepubliseer: 21 Desember 2020 Die wagtydperk tot jou matriek uitslae vrygestel word, kan senutergend wees. Dit is baie belangrik dat studente gedurende die tyd, hul bes probeer om positief te bly. Jan Badenhorst, Hoof van Matriek Kollege, praat oor die matriek resultate van die afgelope dekade. Geestelike Voorbereiding Die wagtydperk op die vrystellings datum …
Voorbereiding vir die vrystelling van jou matriek uitslae Read More »