Month: March 2021

Hoe om voor te berei vir jou “Second Chance” Matriek eksamen

Datum Gepubliseer: 25 Maart 2021 ‘n Geskikte studierooster is ‘n uitstekende manier om te verseker dat jy jou matriek slaag.  Dit sal jou ook help om jou werklas te versprei. Sonder genoeg slaap, sal jy sukkel om te studeer.  Maak seker dat jy elke aand genoeg slaap.  Indien jy jou “Second Chance” matriek nie deurkom …

Hoe om voor te berei vir jou “Second Chance” Matriek eksamen Read More »

Hoe om hierdie jaar vir matriek eksamens te registreer?

Datum Gepubliseer: 9 Maart 2021 Jy kan aanlyn registreer of by enige onderwys distrik kantoor. Aanlyn registrasie sluit op die 28ste Februarie 2021. Handmatige registrasie sluit op die 12de Maart 2021. Hoe om te registreer? Jy kan aanlyn registreer of by enige onderwys distrik kantoor.  Aanlyn registrasies sluit die 28ste Februarie 2021,terwyl handmatige registrasies op …

Hoe om hierdie jaar vir matriek eksamens te registreer? Read More »

Skole se uitval persentasies

Datum Gepubliseer: 4 Maart 2021 Kritici skat ‘n uitval persentasie tussen 37% en 42%. Die Departement van Basiese Onderwys het gesê dat die werklike uitval persentasie ongeveer 48% is. Kritici vergelyk die graad 1 inskrywings met die Nasionale Senior Sertifikaat slaagsyfer. Redes vir skool verlating. Kritici skat ‘n uitval persentasie tussen 37% en 42%.  Die …

Skole se uitval persentasies Read More »