Month: June 2021

Die Verskil Tussen Kolleges En Universiteite

Die verskil tussen kolleges en universiteite is dat kolleges sertifikate en diplomas aanbied, terwyl universiteite voor- en nagraadse grade aanbied. Tradisionele universiteite bied ‘n wye verskeidenheid grade aan waar jy kennis oor ‘n spesifieke veld sal opdoen. Universiteite vir Tegnologie fokus op meer praktiese opleiding en tegnologiese innovasie. Privaat kolleges is onafhanklike instellings wat privaat …

Die Verskil Tussen Kolleges En Universiteite Read More »

Verhoog Jou Produktiwiteit

Produktiwiteit is ‘n belangrike vaardigheid wat jou in talle aspekte van lewe sal help om voor te bly. Om produktiwiiteit te verhoog, moet jy ‘n roetine skep wat afledingsvry is. Kies vir jouself ‘n rustige area om te werk sodat jy kan fokus op die werk wat jy moet voltooi. Skep intervalle vir jou take …

Verhoog Jou Produktiwiteit Read More »

Hoe Kritieke Vaardighede Vir Jou ‘n Werk Kan Verseker

Kritieke vaardighede is noodsaaklik in enige besigheid en word dus hoog geag deur werkgewers. Kritieke vaardighede word ook gesien as harde vaardighede wat ‘n noodsaaklike deel is van vaardigheid stapeling. Daar is ‘n groot aanvraag in Suid-Afrika vir mense wat kritieke vaardighede het. Kritieke vaardighede sal vir jou werksekuriteit bied en vir jou ‘n goeie …

Hoe Kritieke Vaardighede Vir Jou ‘n Werk Kan Verseker Read More »