Nuwe CAPS Vakke: Kuns en Ontwerp
Datum Gepubliseer: 23 April 2021 Angie Motshekga, die Minister van Onderwys het bekend gemaak dat daar 13 nuwe vakke bygevoeg gaan word in die CAPS kurrikulum. Hier is alles wat jy moet weet oor die nuwe vak, Kuns en Ontwerp: Die voordele Waaroor gaan Kuns en Ontwerp? Onderwerpe wat behandel sal word Doelwitte Tyd Toekenning …