Jephta

HG/SG betekenis

Datum Gepubliseer: 22 Oktober 2020 HG/SG staan vir Hoër graad (HG) of Standaardgraad (SG).  Die terme word oor die algemeen gebruik in verwantskap met hoërskool vakke.  Wanneer jy jou vakkeuses maak in die hoërskool, is daar hoër graad en standaard graad vakke.  Dit is baie voordelig om hoër graad vakke te neem, indien jy wil

HG/SG betekenis Read More »

Advies vir matrikulante wat bekommerd is oor hul uitslae

Datum Gepubliseer: 19 Oktober 2020 Die lang wag vir die matriek uitslae kan baie kommer en vrees skep. In hierdie oomblikke van kommer, is dit belangrik om te onthou dat ongeag die uitslag van jou resultate, daar altyd ‘n verskeidenheid van loopbaan opsies sal wees. Oorweeg al jou opsies Matriek is belangrik, maar dit is

Advies vir matrikulante wat bekommerd is oor hul uitslae Read More »

Matriek simbole en vlakke

Datum Gepubliseer: 17 Oktober 2020 Dit is baie belangrik om jou matriek simbole en die verskillende vlakke te weet.  As jy die simbole en vlakke verstaan sal dit jou ‘n idee gee vir watter kursusse jy kan kwalifiseer.   Wat beteken matriek simbole? Hoër Sertifikaat Slaag Leerders met ‘n hoër sertifikaat slaag mag net aansoek doen

Matriek simbole en vlakke Read More »