Hoe om hierdie jaar vir matriek eksamens te registreer?
Datum Gepubliseer: 9 Maart 2021 Jy kan aanlyn registreer of by enige onderwys distrik kantoor. Aanlyn registrasie sluit op die 28ste Februarie 2021. Handmatige registrasie sluit op die 12de Maart 2021. Hoe om te registreer? Jy kan aanlyn registreer of by enige onderwys distrik kantoor. Aanlyn registrasies sluit die 28ste Februarie 2021,terwyl handmatige registrasies op
Hoe om hierdie jaar vir matriek eksamens te registreer? Read More »