Jephta

Die Suid-Afrikaanse Skole Stelsel is besig met veranderinge om leerders voor te berei vir werk

Datum Gepubliseer: 6 April 2021 Die Weskaap wil ‘n nuwe drie-stroom struktuur van onderrig implementeer.  Dit sal die volgende insluit:  ‘n Akademiese stroom, beroep roete stroom en ‘n tegniese stroom.    Alternatiewe onderrig wat nie net op akademie fokus nie, kan leerders die geleentheid gee tot gespesialiseerde beroepe.  Aangesien elke leerders se akademiese vermoë verskil,

Die Suid-Afrikaanse Skole Stelsel is besig met veranderinge om leerders voor te berei vir werk Read More »

Hoe om voor te berei vir jou “Second Chance” Matriek eksamen

Datum Gepubliseer: 25 Maart 2021 ‘n Geskikte studierooster is ‘n uitstekende manier om te verseker dat jy jou matriek slaag.  Dit sal jou ook help om jou werklas te versprei. Sonder genoeg slaap, sal jy sukkel om te studeer.  Maak seker dat jy elke aand genoeg slaap.  Indien jy jou “Second Chance” matriek nie deurkom

Hoe om voor te berei vir jou “Second Chance” Matriek eksamen Read More »