Jephta

Nuwe CAPS Vakke: Aanvullende Gesondheidsorg

Datum Gepubliseer: 23 April 2021 Angie Motshekga, die Minister van Onderwys het bekend gemaak dat daar 13 nuwe vakke bygevoeg gaan word in die CAPS kurrikulum.  Hier is alles wat jy moet weet oor die nuwe vak, Aanvullende Gesondheidsorg Die voordele  Waaroor gaan Aanvullende Gesondheidsorg?  Onderwerpe wat behandel sal word Doelwitte Tyd Toekenning  Inhoud oorsig

Nuwe CAPS Vakke: Aanvullende Gesondheidsorg Read More »

13 Nuwe Vakke word by die CAPS Kurrikulum gevoeg

Datum Gepubliseer: 23 April 2021 Die minister van onderwys, Angie Motshekga, het bekend gemaak dat 13 nuwe vakke by die CAPS kurrikulum gevoeg gaan word. Hierdie vakke sal beskikbaar wees vir graad 8 en 9 en sodoende graad 9 as ‘n jaar van potensiale loopbaan voorbereiding.  Hier is die vakke:   Landbouwetenskappe Aanvullende Gesondheidsorg Kuns en

13 Nuwe Vakke word by die CAPS Kurrikulum gevoeg Read More »

Wat jy moet weet oor Sertifikate Gelykstaande aan Matriek.

Datum Gepubliseer: 22 April 2021 Die “The Institute of Certified Bookkeepers” bied 2 kursusse aan wat  gelykstaande is aan ‘n matriek sertifikaat, asook as ‘n kwalifikasie op sy eie.  Sertifikate gelykstaande aan Matriek is ‘n baie goeie opsie vir leerders wat nie Universiteit toe kan gaan nie.  Met ‘n sertifikaat gelykstaande aan matriek, kan hulle

Wat jy moet weet oor Sertifikate Gelykstaande aan Matriek. Read More »

Volwasse Matriek, verdere studies en ander opsies vir skoolverlaters

Datum Gepubliseer: 7 April 2021 Indien jy skool verlaat het sonder matriek, het jy steeds opsies om ‘n suksesvolle loopbaan te bou.  Hierdie opsies sluit Volwasse Matriek in, kursusse wat nie ‘n matriek sertifikaat vereis nie, gespesialiseerde vaardighede en matriek gelykstaande sertifikate.  Jy kan jou Volwasse Matriek kursus studeer, as jy ouer is as 19

Volwasse Matriek, verdere studies en ander opsies vir skoolverlaters Read More »