Advies

Matriek Opgradering: Wat Is Dit En Hoekom Dit Jou Toekoms Kan Verander

‘n Matriek Opgradering gee vir jou die kans om jou matriek uitslae te verbeter sonder om die volle jaar oor te doen. As jy jou matriek uitslae verbeter, sal jou kanse om aanvaar te word by ‘n hoër-onderwys instansie verhoog word. Beter matriek uitslae sal jou help om ‘n werksgeleentheid te kry. Beter matriek uitslae

Matriek Opgradering: Wat Is Dit En Hoekom Dit Jou Toekoms Kan Verander Read More »

Kies Jou Graad 10 Vakke

Die vakke wat jy kies vir graad 10, kan bepaal watter toekomstige loopbaan jy kan betree. Party tersiêre kursusse vereis dat jy spesifieke vakke gehad het in jou hoërskoolloopbaan. Oorweeg jou vaardighede sodat jy die regte uitslae kan kry om verder te studeer. Dit is belangrik om jou loopbaankeuses oop te hou, so kies ‘n

Kies Jou Graad 10 Vakke Read More »