Matriek Kollege

Onderhoud met die Hoof Uitvoerende Beampte van Matriek Kollege

Datum Gepubliseer: 9 November 2020 Jan Badenhorst , die Hoof Uitvoerende Beampte van  Matriek Kollege was op ‘n lang suksesvolle reis na sukses.  Geïnspireer en ywerig om meer van hom te leer, het ek ‘n onderhoud met hom gevoer oor sy lewe en loopbaan in Onderwys.  Hier is die volledige onderhoud met Jan Badenhorst waar hy praat oor

Onderhoud met die Hoof Uitvoerende Beampte van Matriek Kollege Read More »

Wat kan ek met my N6 Educare sertifikaat maak?

Datum Gepubliseer: 28 Oktober 2020 Met jou Nasionale Educare sertifikaat, kan jy ‘n SACE registrasie kry om graad R te onderrig.  SACE staan vir “South African council for Educators”. Die SACE is ‘n organisasie wat mik om die kwaliteit van onderrig te verbeter deur toepaslike registrasie, bestuur van professionele ontwikkeling en die gebruik van ‘n

Wat kan ek met my N6 Educare sertifikaat maak? Read More »